JAKOBUS 5:17
JAKOBUS 5:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elia was 'n mens net soos ons. Hy het ernstig gebid dat dit nie moet reën nie, en in die land het dit drie jaar en ses maande lank nie gereën nie.
JAKOBUS 5:17 Die Boodskap (DB)
Elia is ’n goeie voorbeeld daarvan. Hy was maar ’n mens net soos ons. Hy het God egter mooi en ernstig gevra dat dit nie moes reën nie. Drie en ’n half jaar lank het die reën toe heeltemal weggebly.
JAKOBUS 5:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Elia was ’n mens net soos ons. Nogtans, toe hy ernstig gebid het dat dit nie moes reën nie, het daar drie jaar en ses maande lank nie ’n druppel op die aarde geval nie!
JAKOBUS 5:17 Bybel vir almal (ABA)
Elia was 'n mens soos ons. Hy het baie ernstig gebid dat dit nie moet reën nie, en dit het drie jaar en ses maande lank nie gereën op die aarde nie.
JAKOBUS 5:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Elía was 'n mens net soos ons, en hy het ernstig gebid dat dit nie moes reën nie, en dit het op die aarde drie jaar en ses maande lank nie gereën nie