RIGTERS 21:1
RIGTERS 21:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MAAR die manne van Israel het al in Mispa gesweer en gesê: Niemand van ons mag sy dogter aan 'n Benjaminiet as vrou gee nie.
Deel
Lees RIGTERS 21RIGTERS 21:1 Die Boodskap (DB)
Toe die Israeliete by Mispa bymekaar was, het hulle ’n belofte voor die Here afgelê: “Nie een van ons sal ons dogters met ’n Benjaminiet laat trou nie.”
Deel
Lees RIGTERS 21RIGTERS 21:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die Israeliete het ’n eed afgelê by Mispa: “Ons sal nooit ’n Benjaminiet met enigeen van ons dogters laat trou nie.”
Deel
Lees RIGTERS 21RIGTERS 21:1 Bybel vir almal (ABA)
Toe die Israeliete in Mispa bymekaar was, het hulle belowe dat nie een van hulle sy dogter sal laat trou met iemand uit die Benjamin-stam nie.
Deel
Lees RIGTERS 21RIGTERS 21:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
By Mispa het die Israeliete 'n eed afgelê: “Nie een van ons sal sy dogter met 'n Benjaminiet laat trou nie.”
Deel
Lees RIGTERS 21