JEREMIA 1:8
JEREMIA 1:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy moet nie vir hulle bang wees nie, want Ek is by jou om jou te red,” is die uitspraak van die HERE.
Deel
Lees JEREMIA 1JEREMIA 1:8 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie bang wees vir die mense nie, want Ek sal by jou wees om jou te red.” Dit is wat die Here gesê het.
Deel
Lees JEREMIA 1JEREMIA 1:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees vir hulle nie bevrees nie, want Ek is met jou om jou uit te red, spreek die HERE.
Deel
Lees JEREMIA 1JEREMIA 1:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie vir hulle bang wees nie, want Ek is by jou, Ek sal jou red. Dit is wat die Here gesê het.
Deel
Lees JEREMIA 1JEREMIA 1:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wees nie bevrees vir hulle aangesig nie, want Ek is met jou om jou te red, spreek die HERE.
Deel
Lees JEREMIA 1