JEREMIA 10:6
JEREMIA 10:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Waar is iemand soos U, Here? U is groot, die mag van u Naam is groot.
Deel
Lees JEREMIA 10JEREMIA 10:6 Bybel vir almal (ABA)
Here, niemand is soos U nie, U is groot, almal weet U is sterk.
Deel
Lees JEREMIA 10JEREMIA 10:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Geeneen is soos U nie, o HERE! U is groot, en u Naam is groot in krag.
Deel
Lees JEREMIA 10JEREMIA 10:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nie een is soos U nie, HERE. U is groot, en u Naam is groot in krag.
Deel
Lees JEREMIA 10JEREMIA 10:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Omdat daar niemand soos U is nie, o HERE; U is groot, en u Naam is groot van krag.
Deel
Lees JEREMIA 10