JEREMIA 16:20
JEREMIA 16:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kan 'n mens vir hom gode maak? Dit is mos nie gode nie!
Deel
Lees JEREMIA 16JEREMIA 16:20 Bybel vir almal (ABA)
Mense maak vir hulle gode, maar dit is nie gode nie.”
Deel
Lees JEREMIA 16JEREMIA 16:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sal 'n mens vir hom gode maak wat tog geen gode is nie?
Deel
Lees JEREMIA 16JEREMIA 16:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Kan 'n mens vir hom gode maak? Dit is tog geen gode nie!
Deel
Lees JEREMIA 16JEREMIA 16:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sal 'n mens vir homself gode maak, en hulle is geen gode nie?
Deel
Lees JEREMIA 16