JEREMIA 2:11
JEREMIA 2:11 Bybel vir almal (ABA)
Het 'n volk sy gode gelos en ander gode gekies, goed wat nie regtig gode is nie? Nee. Maar my volk het My, die ware God, gelos en afgode gekies wat niks beteken nie.
Deel
Lees JEREMIA 2JEREMIA 2:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
of 'n nasie sy gode verruil — wat nie eers gode is nie. Maar my volk het sy heerlikheid verruil vir wat geen voordeel bring nie.
Deel
Lees JEREMIA 2JEREMIA 2:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
dat 'n nasie sy gode verruil het, selfs al was hulle geen gode nie? Maar my volk het My, hulle magtige God, verruil vir gode wat nie kan help nie.
Deel
Lees JEREMIA 2JEREMIA 2:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Het 'n nasie sy gode al verruil? En dit is nie eers gode nie! Maar my volk het sy Majesteit verruil vir hulle wat geen voordeel bied nie.
Deel
Lees JEREMIA 2JEREMIA 2:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Het 'n nasie sy gode verander, wat nog geen gode is nie? maar my volk het hulle eer verander vir wat niks baat nie.
Deel
Lees JEREMIA 2