JEREMIA 25:11
JEREMIA 25:11 Bybel vir almal (ABA)
Die hele land sal vol hope klippe lê en niemand sal hier woon nie. Die mense wat hier was, sal vir die koning van Babel moet werk, 70 jaar lank.
Deel
Lees JEREMIA 25JEREMIA 25:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hierdie hele land sal 'n puinhoop, 'n woesteny word; en hierdie nasies sal die koning van Babel sewentig jaar lank dien.
Deel
Lees JEREMIA 25JEREMIA 25:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierdie land sal 'n verlate puinhoop word en al hierdie nasies sal sewentig jaar lank die koning van Babel se onderdane wees.
Deel
Lees JEREMIA 25JEREMIA 25:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hierdie hele land sal 'n puinhoop, 'n woesteny word; en hierdie nasies sal die koning van Babilonië sewentig jaar lank dien.
Deel
Lees JEREMIA 25JEREMIA 25:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hierdie hele land sal 'n wildernis en 'n verbasing wees; en hierdie nasies sal die koning van Babel sewentig jaar dien.
Deel
Lees JEREMIA 25