JEREMIA 30:22
JEREMIA 30:22 Bybel vir almal (ABA)
“Ja, julle sal my volk wees en Ek sal julle God wees.
Deel
Lees JEREMIA 30JEREMIA 30:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En julle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees.
Deel
Lees JEREMIA 30JEREMIA 30:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle sal my volk wees, en Ek sal julle God wees.
Deel
Lees JEREMIA 30JEREMIA 30:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
‘Julle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees.’ ”
Deel
Lees JEREMIA 30JEREMIA 30:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En julle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal julle God wees.
Deel
Lees JEREMIA 30