JEREMIA 31:25
JEREMIA 31:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Ek verkwik die vermoeide siel en elke kwynende siel versadig Ek.
Deel
Lees JEREMIA 31JEREMIA 31:25 Bybel vir almal (ABA)
Ja, Ek gee nuwe krag vir elkeen wat moeg is, Ek laat elkeen wat honger is, meer as genoeg kos kry.
Deel
Lees JEREMIA 31JEREMIA 31:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek gee nuwe krag aan dié wat moeg is, Ek maak die moedelose weer vol moed.
Deel
Lees JEREMIA 31JEREMIA 31:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘Want Ek verkwik 'n dors mens, en aan elkeen wat versmag, gee Ek genoeg.’ ”
Deel
Lees JEREMIA 31JEREMIA 31:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Ek het die vermoeide siel versadig, en elke bedroefde siel het Ek gevul.
Deel
Lees JEREMIA 31