JEREMIA 42:6
JEREMIA 42:6 Bybel vir almal (ABA)
Ons het jou gestuur na ons God die Here toe en ons sal doen wat Hy sê, dit maak nie saak of dit goed of sleg is nie. Ons weet dit sal goed gaan met ons as ons doen wat ons God die Here sê.”
JEREMIA 42:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat dit goed of sleg wees — ons sal luister na die stem van die HERE onse God na wie ons u stuur, dat dit met ons goed kan gaan as ons luister na die stem van die HERE onse God.
JEREMIA 42:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Of dit nou goed of sleg vir ons is, ons sal gehoorsaam wees aan die Here ons God na wie toe ons jou stuur, sodat dit met ons goed sal gaan. Ons sal gehoorsaam wees aan die Here ons God.”
JEREMIA 42:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Of dit nou goed of sleg is, na die stem van die HERE ons God, na wie ons u stuur, sal ons luister, sodat dit met ons goed kan gaan as ons luister na die stem van die HERE ons God.”
JEREMIA 42:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Of dit goed of sleg is, ons sal luister na die stem van die HERE onse God na wie ons jou stuur; sodat dit met ons goed kan gaan as ons na die stem van die HERE onse God luister.