JEREMIA 51:15
JEREMIA 51:15 Die Boodskap (DB)
Die Here het die aarde deur sy krag gemaak. Deur sy kennis het Hy die wêreld gemaak en deur sy insig het die uitgestrekte hemel vorm gekry.
Deel
Lees JEREMIA 51JEREMIA 51:15 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het die aarde en die hemel gemaak. Hy het dit gedoen met sy krag en sy wysheid.
Deel
Lees JEREMIA 51JEREMIA 51:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat die aarde gemaak het deur sy krag, die wêreld gegrond het deur sy wysheid en die hemel uitgespan het deur sy verstand
Deel
Lees JEREMIA 51JEREMIA 51:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is die Here wat met sy krag die aarde gemaak het, wat met sy wysheid die wêreld gevestig het en met insig die hemel oopgesprei het.
Deel
Lees JEREMIA 51JEREMIA 51:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy wat die aarde gemaak het deur sy krag, wat die wêreld gevestig het deur sy wysheid, en deur sy insig die hemel oopgespan het
Deel
Lees JEREMIA 51