JEREMIA 7:3
JEREMIA 7:3 Bybel vir almal (ABA)
Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Julle moet reg lewe en reg doen, dan sal Ek by julle in hierdie plek woon.
Deel
Lees JEREMIA 7JEREMIA 7:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Maak julle weë en julle handelinge goed, dat Ek julle kan laat woon in hierdie plek.
Deel
Lees JEREMIA 7JEREMIA 7:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
So sê die Here die Almagtige, die God van Israel: Maak julle lewe en julle dade reg, dat Ek julle kan laat bly in hierdie land.
Deel
Lees JEREMIA 7JEREMIA 7:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So sê die HERE, Heerser oor alle magte, die God van Israel: “Laat julle doen en late goed wees, sodat Ek julle in hierdie plek kan laat bly!
Deel
Lees JEREMIA 7JEREMIA 7:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Maak julle weë en julle handelinge reg, en Ek sal julle op hierdie plek laat woon.
Deel
Lees JEREMIA 7