JOHANNES 1:29
JOHANNES 1:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die volgende dag sien Johannes vir Jesus na hom toe kom. Hy sê toe: “Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:29 Bybel vir almal (ABA)
Die volgende dag het Johannes gesien Jesus kom na hom toe. Johannes sê toe hard: “Kyk, daar is die Lam wat God vir ons gee! Hy sal die sonde van die wêreld wegneem.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die volgende dag sien Johannes Jesus na hom toe kom, en hy sê: Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die volgende dag sien Johannes Jesus na hom toe kom, en hy sê: “Kyk, die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die volgende dag sien Johannes Jesus na hom toe kom en sê: Daar is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem.
Deel
Lees JOHANNES 1