JOHANNES 1:34
JOHANNES 1:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het dit self gesien en daarom getuig ek: Hy is die Seun van God.”
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En ek het gesien en getuig, ‘Hy is die •Seun van God.’ ”
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:34 Die Boodskap (DB)
Presies so het dit gebeur. Daarom sal ek voor enige hof getuig: hierdie man, ja Hy, is die Seun van God!”
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:34 Bybel vir almal (ABA)
Ek het dit self gesien. Daarom sê ek vir julle: Hierdie Man is die Seun van God.”
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ek het gesien en getuig dat Hy die Seun van God is.
Deel
Lees JOHANNES 1