JOHANNES 1:4
JOHANNES 1:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In Hom was lewe, en dié lewe was die lig vir die mense.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
In Hom was daar lewe, en dié lewe het gedien as die lig vir die mense.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:4 Bybel vir almal (ABA)
Die Woord het die lewe gebring, en hierdie lewe was die lig vir die mense.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense.
Deel
Lees JOHANNES 1