JOHANNES 1:9
JOHANNES 1:9 Bybel vir almal (ABA)
Die Woord was die ware lig. Hy moes vir al die mense lig bring. Hy het klaar begin om na die wêreld te kom.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die waaragtige lig wat elke mens verlig, was aan kom in die wêreld.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die ware lig wat elke mens verlig, was aan kom na die wêreld toe.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die ware lig wat elke mens verlig, was aan die kom na die wêreld.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit was die ware Lig wat elke mens verlig wat in die wêreld kom.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:9 Die Boodskap (DB)
Jesus, die ware, Goddelike Lig, was op pad na die wêreld toe. Hierdie Lig se strale sou op die mense in hierdie wêreld val.
Deel
Lees JOHANNES 1