JOHANNES 10:14
JOHANNES 10:14 Bybel vir almal (ABA)
“Ek is die Goeie Herder. Ek ken my skape en my skape ken My
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek is die goeie herder, en Ek ken my eie en word deur my eie geken.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek is die goeie herder. Ek ken my skape, en my skape ken My
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek is die goeie herder, en Ek ken my eie, en my eie ken My
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek is die goeie herder, en ek ken my skape, en ek word deur myne geken.
Deel
Lees JOHANNES 10