JOHANNES 10:15
JOHANNES 10:15 Bybel vir almal (ABA)
soos die Vader My ken en soos Ek die Vader ken. Ek sal sterf sodat my skape kan lewe.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:15 Die Boodskap (DB)
Soos my Vader My ken en Ek Hom ken, so ken Ek en elke gelowige mekaar. Omdat ons vir mekaar omgee, sal Ék liewer sterf as om toe te laat dat my volgelinge iets oorkom.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Net soos die Vader My ken, ken Ek ook die Vader; en Ek lê my lewe af vir die skape.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
net soos die Vader My ken en Ek die Vader ken; en Ek lê my lewe af vir die skape.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
net soos die Vader My ken en Ek die Vader ken. En Ek lê my lewe af vir die skape.
Deel
Lees JOHANNES 10