JOHANNES 10:4
JOHANNES 10:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wanneer hy al sy skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit, en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:4 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer hy al sy eie skape uit die kraal gebring het, dan loop hy voor die skape. Die skape gaan saam met die herder, want hulle ken sy stem.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En wanneer hy sy eie skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit; en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer hy al sy eie skape uitgelei het, gaan hy voor hulle uit, en hulle volg hom, omdat hulle sy stem ken.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as hy sy eie skape uitbring, gaan hy voor hulle uit, en die skape volg hom, want hulle ken sy stem.
Deel
Lees JOHANNES 10