JOHANNES 10:7
JOHANNES 10:7 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het ook gesê: “Ek sê vir julle, en dit is seker: Ek is die hek vir die skape.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus het toe weer vir hulle gesê: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, Ek is die deur van die skape.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het Jesus verder gesê: “Dít verseker Ek julle: Ek is die ingang vir die skape.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het toe weer gesê: “Amen, amen, Ek sê vir julle: Ek is die deur vir die skape.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Jesus weer vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, Ek is die deur van die skape.
Deel
Lees JOHANNES 10