JOHANNES 11:17
JOHANNES 11:17 Bybel vir almal (ABA)
Toe Jesus in Betanië aankom, het Hy gehoor dat Lasarus vier dae in die graf is.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe Jesus dan gekom het, het Hy gevind dat hy al vier dae in die graf was.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Jesus daar kom, het Hy gevind dat Lasarus al vier dae in die graf was.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Jesus daar aankom, het Hy gevind dat Lasarus reeds vier dae in die graf was.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe Jesus toe kom, het Hy gevind dat Hy al vier dae in die graf gelê het.
Deel
Lees JOHANNES 11