JOHANNES 11:23 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
JOHANNES 11:23 AFR83 (Afrikaans 1983)
Jesus sê toe vir haar: “Jou broer sal uit die dood opstaan.”
JOHANNES 11:23 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Jesus sê vir haar: Jou broer sal opstaan.
JOHANNES 11:23 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Jesus sê vir haar: “Jou broer sal weer opstaan.”
Deel
JOHANNES 11 NLVJOHANNES 11:23 DB (Die Boodskap)
Jesus stel haar toe gerus: “Moenie bekommerd wees nie. Jou broer sal weer lewendig word.”
Deel
JOHANNES 11 DBJOHANNES 11:23 ABA (Bybel vir almal)
Jesus het vir haar gesê: “Jou broer sal weer lewe.”
Deel
JOHANNES 11 ABAJOHANNES 11:23 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jesus sê vir haar: “Jou broer sal opstaan.”
JOHANNES 11:23 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jesus sê vir haar: Jou broer sal opstaan.