JOHANNES 11:38
JOHANNES 11:38 Bybel vir almal (ABA)
Toe Jesus by die graf kom, het Hy weer baie hartseer geword. Die graf was 'n grot en daar was 'n klip voor die ingang.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus het weer in Homself geweldig bewoë geword en by die graf gekom. En dit was 'n spelonk, en 'n steen het daarteen gelê.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus se gemoed het weer vol geskiet toe Hy by die graf kom. Dit was 'n rotsgraf, en daar was 'n klip voor die ingang gerol.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het toe, opnuut hewig ontsteld, na die graf gegaan. Dit was 'n rotsgraf en 'n groot klip het daarteen gelê.
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:38 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jesus kom dan weer in homself kreunend na die graf. Dit was 'n grot, en 'n klip het daarop gelê.
Deel
Lees JOHANNES 11