JOHANNES 11:40
JOHANNES 11:40 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir haar gesê: “Ek het vir jou gesê jy moet glo, dan sal jy sien God sal wys dat Hy God is.”
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:40 Die Boodskap (DB)
“Marta, Marta!” sê Jesus vir haar. “Vergeet jy so gou? Ek het netnou nog vir jou gesê dat as jy My vertrou, jy sal sien wat God regtig kan doen.”
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:40 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus sê vir haar: Het Ek nie vir jou gesê, as jy glo, sal jy die heerlikheid van God sien nie?
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:40 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus sê toe vir haar: “Het Ek nie vir jou gesê as jy glo, sal jy die openbaring van die wonderbaarlike mag van God sien nie?”
Deel
Lees JOHANNES 11JOHANNES 11:40 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus sê vir haar: “Het Ek dan nie vir jou gesê dat as jy glo, jy die heerlikheid van God sal sien nie?”
Deel
Lees JOHANNES 11