JOHANNES 12:13
JOHANNES 12:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het palmtakke geneem en uitgegaan hom tegemoet en uitgeroep: Hosanna! Geseënd is die Koning van Israel wat kom in die Naam van die Here!
JOHANNES 12:13 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het takke van palmbome geneem en hulle het na Jesus toe gegaan. Hulle het hard geskree: Prys God! Prys die Man wat kom. Die Here het Hom gestuur, Hy is die Koning van Israel.
JOHANNES 12:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
palmtakke geneem en uitgegaan Hom tegemoet en geroep: Hosanna! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here, die Koning van Israel.
JOHANNES 12:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het palmtakke gevat en Hom tegemoet gegaan en uitgeroep: “Prys Hom! Loof Hom wat in die Naam van die Here kom!” en: “Die Koning van Israel!”
JOHANNES 12:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
palmtakke gevat en Hom tegemoetgegaan en aanhoudend uitgeroep, “Hosanna! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here!” en: “Die Koning van Israel!”
JOHANNES 12:13 Die Boodskap (DB)
Met palmtakke in die hand het hulle die hele pad geskreeu: “Ons prys U, U is baie spesiaal! U kom omdat die Here dit wil hê, U is die koning van Israel.”