JOHANNES 12:23
JOHANNES 12:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Jesus reageer toe daarop: “Die uur het aangebreek dat Ek, die Seun van die Mens, verheerlik moet word.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:23 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hulle gesê: “Die tyd het gekom. Nou sal God wys dat Ek, die Seun van die mens, ook God is.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Jesus antwoord hulle en sê: Die uur het gekom dat die Seun van die mens verheerlik moet word.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarop sê Jesus vir hulle: “Die tyd het gekom dat die Seun van die mens verheerlik moet word.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Jesus antwoord hulle: “Die uur het gekom dat die •Seun van die Mens verheerlik moet word.
Deel
Lees JOHANNES 12