JOHANNES 12:46
JOHANNES 12:46 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het 'n lig in die wêreld gekom, sodat elkeen wat in My glo, nie in die duisternis sal bly nie.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:46 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gekom om 'n lig vir die mense van die wêreld te wees. Daarom sal elkeen wat in My glo, nie meer in die donker lewe nie.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:46 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het as 'n lig in die wêreld gekom, sodat elkeen wat in My glo, nie in die duisternis sou bly nie.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:46 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het as die lig na die wêreld toe gekom, sodat dié wat in My glo, nie in die duisternis sou bly nie.
Deel
Lees JOHANNES 12JOHANNES 12:46 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het as 'n lig na die wêreld gekom, sodat elkeen wat in My glo, nie in die duisternis sou bly nie.
Deel
Lees JOHANNES 12