JOHANNES 12:47
JOHANNES 12:47 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as iemand na my woorde luister en nie glo nie, Ek oordeel hom nie, want Ek het nie gekom om die wêreld te oordeel nie, maar om die wêreld te red.
JOHANNES 12:47 Bybel vir almal (ABA)
Ek het nie gekom om die mense van die wêreld te oordeel nie. Ek het gekom om hulle te red. Daarom, wanneer mense hoor wat Ek sê, maar hulle doen nie wat Ek sê nie, sal Ék hulle nie oordeel nie
JOHANNES 12:47 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as iemand na my woorde luister en nie glo nie, Ek oordeel hom nie; want Ek het nie gekom om die wêreld te oordeel nie, maar om die wêreld te red.
JOHANNES 12:47 Afrikaans 1983 (AFR83)
En as iemand na my woorde luister en hom nie daaraan steur nie, veroordeel Ek hom nie, want Ek het nie gekom om die wêreld te veroordeel nie, maar om die wêreld te red.
JOHANNES 12:47 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En as iemand my woorde hoor en dit nie bewaar nie, veroordeel Ek hom nie, want Ek het nie gekom om die wêreld te veroordeel nie, maar om die wêreld te verlos.