JOHANNES 13:23
JOHANNES 13:23-24 Die Boodskap (DB)
Simon skraap toe moed bymekaar om te vra. Hy knik toe vir die dissipel wat langs Jesus gesit het. (Dit was die dissipel van wie Jesus baie gehou het.) “Vra ’n bietjie wie dit is.”
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:23 Bybel vir almal (ABA)
Een van die dissipels het langs Jesus gesit. Dit was die dissipel vir wie Jesus lief was.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En een van sy dissipels, hy vir wie Jesus liefgehad het, het aan tafel teen die bors van Jesus gelê.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die dissipel vir wie Jesus baie lief was, het net langs Hom aan tafel gesit.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Een van sy dissipels, hy vir wie Jesus liefgehad het, het teen Jesus se bors geleun.
Deel
Lees JOHANNES 13