JOHANNES 13:7
JOHANNES 13:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
En Jesus antwoord hom: “Wat Ek doen, begryp jy nie nóú nie, maar later sal jy dit verstaan.”
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:7 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir Petrus gesê: “Jy verstaan nie nou wat Ek doen nie, maar jy sal later verstaan.”
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus antwoord en sê vir hom: Wat Ek doen, begryp jy nou nie, maar jy sal dit hierna verstaan.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het hom geantwoord: “Wat Ek doen, verstaan jy nie nou nie, maar hierna sal jy verstaan. ”
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jesus antwoord en sê vir hom: Wat Ek doen, weet jy nie nou nie; maar jy sal hierna weet.
Deel
Lees JOHANNES 13