JOHANNES 14:18 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
JOHANNES 14:18 AFR83 (Afrikaans 1983)
“Ek sal julle nie as weeskinders agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe.
JOHANNES 14:18 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Ek sal julle nie as wese agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe.
JOHANNES 14:18 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
“Ek sal julle nie soos wesies in die steek laat nie; Ek kom terug na julle toe.
Deel
JOHANNES 14 NLVJOHANNES 14:18 DB (Die Boodskap)
“Ek self sal ook na ’n rukkie na julle toe terugkom. Ek sal julle nie soos verlore weeskinders hulpeloos en alleen los nie.
Deel
JOHANNES 14 DBJOHANNES 14:18 ABA (Bybel vir almal)
Ek los julle nie alleen soos kinders wat nie 'n pa en ma het nie. Ek kom weer terug na julle toe.
Deel
JOHANNES 14 ABAJOHANNES 14:18 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek sal julle nie as weeskinders agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe.
JOHANNES 14:18 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek sal jou nie troosteloos laat nie: Ek sal na jou toe kom.