JOHANNES 14:6
JOHANNES 14:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Jesus sê vir hom: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom by die Vader uit behalwe deur My nie.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:6 Bybel vir almal (ABA)
Jesus sê toe vir Tomas: “Ek is die pad, Ek is die waarheid, Ek is die lewe. Niemand kan by die Vader kom as hy nie in My glo nie.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus sê vir hom: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jesus sê vir hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.
Deel
Lees JOHANNES 14