JOHANNES 15:11
JOHANNES 15:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Dit het Ek vir julle gesê sodat julle my blydskap mag ervaar en julle blydskap volkome kan wees.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:11 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê dit vir julle, want Ek wil hê julle moet so bly wees soos Ek. Dan sal julle regtig baie bly wees.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit het Ek vir julle gesê, dat my blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome kan word.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Dit sê Ek vir julle sodat my blydskap in julle kan wees en julle blydskap volkome kan wees.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit het Ek vir julle gesê, sodat my blydskap in julle kan wees, en julle blydskap volkome kan wees.
Deel
Lees JOHANNES 15