JOHANNES 15:12
JOHANNES 15:12 Bybel vir almal (ABA)
Ek het vir julle gewys hoe lief Ek vir julle is. Nou gee Ek vir julle 'n wet: Julle moet ook so lief wees vir mekaar.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dít is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê net soos Ek julle liefgehad het.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is my gebod: Julle moet mekaar liefhê, net soos Ek julle liefgehad het.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê soos Ek julle liefgehad het.
Deel
Lees JOHANNES 15