JOHANNES 15:13
JOHANNES 15:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Niemand het groter liefde as dit nie: dat hy sy lewe vir sy vriende aflê.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:13 Bybel vir almal (ABA)
Die beste bewys van liefde is wanneer iemand vir sy vriende sterf sodat sy vriende kan lewe.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Groter liefde het niemand as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende gee.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Groter liefde as dit het niemand nie, dat iemand sy lewe aflê vir sy vriende.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Niemand het groter liefde as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende aflê.
Deel
Lees JOHANNES 15JOHANNES 15:13 Die Boodskap (DB)
As jy regtig jou liefde wil ‘toets’, toets dit hieraan: liefde beteken om bereid te wees om doodgemaak te word ter wille van jou vriende, net omdat hulle jou vriende is.
Deel
Lees JOHANNES 15