JOHANNES 16:8
JOHANNES 16:8 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer die Helper kom, dan sal Hy vir die mense van die wêreld bewys dat hulle verkeerd dink oor sonde, en oor wie reg is voor God, en oor die oordeel van God.
Deel
Lees JOHANNES 16JOHANNES 16:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en as Hy kom, sal Hy die wêreld oortuig van sonde en van geregtigheid en van oordeel
Deel
Lees JOHANNES 16JOHANNES 16:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
En wanneer Hy kom, sal Hy bewys dat die wêreld skuldig is aan sonde, en dat die reg aan my kant is, en dat die oordeel al gekom het.
Deel
Lees JOHANNES 16JOHANNES 16:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En wanneer Hy kom, sal Hy die wêreld oortuig van sonde en van •geregtigheid en van oordeel
Deel
Lees JOHANNES 16JOHANNES 16:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En wanneer Hy kom, sal Hy die wêreld van sonde en van geregtigheid en van oordeel teregwys.
Deel
Lees JOHANNES 16