JOHANNES 19:2
JOHANNES 19:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die soldate het 'n kroon van dorings gevleg en dit op sy hoof gesit, en 'n purper kleed om Hom gewerp
JOHANNES 19:2 Bybel vir almal (ABA)
Die soldate het 'n kroon van dorings gevleg en hulle het dit op Jesus se kop gesit. Hulle het vir Jesus pers klere aangetrek.
JOHANNES 19:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die soldate het 'n doringkroon gevleg en dit op sy kop gesit. Hulle het vir Hom 'n pers mantel aangetrek
JOHANNES 19:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die soldate het 'n kroon van doringtakkies gevleg en dit op sy kop gesit. Hulle het ook 'n purperrooi mantel vir Hom omgehang en
JOHANNES 19:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die soldate het 'n doringkroon gevleg en dit op sy hoof gesit, en hulle het hom 'n purper kleed aangetrek
JOHANNES 19:2 Die Boodskap (DB)
Die soldate het nie op hulle laat wag nie. Hulle het sommer ook takkies gevat wat skerp dorings aan gehad het, ’n kroon daarmee gevleg en dit op sy kop gedruk. Hulle het ook ’n pers mantel oor Hom gegooi sodat Hy kamma soos ’n koning aangetrek was. Hulle het Hom begin spot.