JOHANNES 2:11
JOHANNES 2:11 Bybel vir almal (ABA)
Dit was die eerste wonderteken wat Jesus gedoen het. Hy het dit in die stad Kana in Galilea gedoen. So het Jesus vir die mense gewys dat Hy ook God is, en daarom het sy dissipels in Hom geglo.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hierdie eerste een van sy tekens het Jesus te Kana in Galiléa gedoen; en Hy het sy heerlikheid geopenbaar, en sy dissipels het in Hom geglo.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierdie eerste wonderteken het Jesus in Kana in Galilea gedoen. Hy het daardeur sy heerlikheid laat blyk, en sy dissipels het tot geloof in Hom gekom.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit het Jesus by Kana in Galilea gedoen, die begin van sy tekens. Hy het sy heerlikheid geopenbaar en sy dissipels het in Hom geglo.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hierdie begin van wonderwerke het Jesus in Kana in Galilea gedoen en sy heerlikheid geopenbaar; en sy dissipels het in Hom geglo.
Deel
Lees JOHANNES 2