JOHANNES 2:4
JOHANNES 2:4 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir haar gesê: “Mevrou, hoekom sê jy dit vir My? Dit is nog nie my tyd nie.”
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus sê vir haar: Vrou, wat het Ek met u te doen? My uur het nog nie gekom nie.
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Hy sê vir haar: “Waarom sê u dit vir My? My tyd het nog nie gekom nie.”
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Jesus sê vir haar: “Vrou, waarom pla u My? My uur het nog nie aangebreek nie. ”
Deel
Lees JOHANNES 2JOHANNES 2:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jesus sê vir haar: Vrou, wat het Ek met jou te doen? my uur het nog nie gekom nie.
Deel
Lees JOHANNES 2