JOHANNES 20:16
JOHANNES 20:16 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir haar gesê: “Maria!” Toe draai sy na Jesus en sê: “Rabboeni!” Rabboeni is 'n Hebreeuse woord, dit beteken “My Meneer.”
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus sê vir haar: Maria! Sy draai haar om en sê vir Hom: Rabboeni! dit beteken Meester.
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het vir haar gesê: “Maria!” Sy draai na Hom toe en sê in Hebreeus vir Hom: “Rabboeni!” Dit beteken leermeester.
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus sê vir haar: “Maria!” Sy het omgedraai en – in Hebreeus – vir Hom gesê: “Rabboeni! ” Dit beteken ‘Leermeester’.
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jesus sê vir haar: Maria! Sy het haar omgedraai en vir Hom gesê: Rabboni! dit wil sê: Meester.
Deel
Lees JOHANNES 20