JOHANNES 20:18
JOHANNES 20:18 Bybel vir almal (ABA)
Maria Magdalena het vir die dissipels gaan sê: “Ek het die Here gesien!” Sy het vir hulle vertel wat Jesus vir haar gesê het.
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maria Magdaléna het aan die dissipels gaan vertel dat sy die Here gesien het en dat Hy dit vir haar gesê het.
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maria Magdalena het toe vir die dissipels gaan sê: “Ek het die Here gesien!” En sy het ook vertel wat Hy vir haar gesê het.
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maria Magdalena gaan vertel toe aan die dissipels: “Ek het die Here gesien,” en dat Hy hierdie dinge vir haar gesê het.
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maria Magdalena het gekom en vir die dissipels vertel dat sy die Here gesien het en dat Hy hierdie dinge met haar gesê het.
Deel
Lees JOHANNES 20