JOHANNES 3:3
JOHANNES 3:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het hom geantwoord: “Amen, amen, Ek sê vir jou: As iemand nie van bo gebore word nie, kan hy die •koninkryk van God nie sien nie.”
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:3 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het hom geantwoord: “Ek sê vir jou, en dit is seker: 'n Mens moet eers weer gebore word, dan sal hy weet God is sy Koning.”
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarop sê Jesus vir hom: “Dít verseker Ek jou: As iemand nie opnuut gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.”
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.
Deel
Lees JOHANNES 3