JOHANNES 3:7
JOHANNES 3:7 Bybel vir almal (ABA)
Moenie verbaas wees dat Ek vir jou sê julle moet weer gebore word nie.
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Moenie jou verwonder dat Ek vir jou gesê het, julle moet weer gebore word nie.
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie verbaas wees dat Ek vir jou gesê het: Julle moet opnuut gebore word nie.
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie daaroor verbaas wees dat Ek vir jou gesê het, ‘Julle moet van bo gebore word’ nie.
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Moenie jou verwonder dat Ek vir jou gesê het: Julle moet wedergebore word nie.
Deel
Lees JOHANNES 3