JOHANNES 4:11
JOHANNES 4:11 Die Boodskap (DB)
“Meneer, hierdie put is diep en jy het nie eens ’n emmer en tou nie. Waar dink jy gaan jy daardie vars water vandaan kry?” vra sy.
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:11 Bybel vir almal (ABA)
Die vrou sê toe: “Meneer, jy het niks waarmee jy water kan skep nie, en hierdie put is diep. Waar sal jy die water kry wat 'n mens waarlik laat lewe?
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die vrou sê vir Hom: Here, U het nie eens 'n skepding nie, en die put is diep; waarvandaan kry U dan die lewende water?
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die vrou sê toe vir Hom: “Meneer, jy het nie eens 'n skepding nie, en die put is diep. Waar gaan jy die lewende water vandaan kry?
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die vrou sê vir Hom: “Meneer, u het nie eers 'n skepding nie, en die put is diep. Waarvandaan kry u dan die lewende water?
Deel
Lees JOHANNES 4