JOHANNES 4:23
JOHANNES 4:23 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gesê daar sal 'n tyd kom, en die tyd is nou hier. Nou sal die Heilige Gees die mense help om God reg te aanbid. Die Vader wil graag mense hê wat Hom so aanbid.
JOHANNES 4:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar daar kom 'n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom só aanbid.
JOHANNES 4:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis hê dat die mense wat Hom aanbid, dit so moet doen.
JOHANNES 4:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar kom egter 'n tyd, en dit is nou, dat die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis sulke aanbidders hê.
JOHANNES 4:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die uur kom, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek sulkes om Hom te aanbid.