JOHANNES 4:29
JOHANNES 4:29 Bybel vir almal (ABA)
“Julle moet kom kyk! Daar is 'n Man wat vir my alles vertel het wat ek gedoen het. Ek wonder of Hy die Christus is.”
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kom kyk 'n man wat my alles vertel het wat ek gedoen het. Is Hy nie miskien die Christus nie?
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Kom kyk, hier is 'n man wat my alles vertel het wat ek gedoen het. Is Hy nie miskien die Christus nie?”
Deel
Lees JOHANNES 4JOHANNES 4:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Kom kyk, hier is 'n man wat my alles vertel het wat ek gedoen het. Hierdie man is tog nie die Christus nie, of hoe? ”
Deel
Lees JOHANNES 4