JOHANNES 4:34
JOHANNES 4:34 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hulle gesê: “My kos is om te doen wat God wil hê Ek moet doen. God het My na die wêreld gestuur. Ek moet alles klaar doen wat Hy gesê het.
JOHANNES 4:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus sê vir hulle: My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het en om sy werk te volbring.
JOHANNES 4:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Jesus het vir hulle gesê: “My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het, en om sy werk te voltooi.
JOHANNES 4:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En Jesus sê vir hulle: “My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het, en om sy werk te voltooi.
JOHANNES 4:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jesus sê vir hulle: My spys is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het, en om sy werk te voltooi.
JOHANNES 4:34 Die Boodskap (DB)
Jesus help hulle toe reg: “Weet julle wat is vir My soos kos? Dít: om presies te doen wat God wat My gestuur het, wil hê Ek moet doen. Alles wat Hy wil hê Ek moet doen, wil Ek klaarmaak. Wanneer Ek dit doen, voel Ek ‘versadig’, net soos iemand wat lekker geëet het.