JOHANNES 5:26 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
JOHANNES 5:26 AFR83 (Afrikaans 1983)
Soos die Vader die lewe in Homself het, het Hy die lewe ook aan die Seun gegee om dit in Homself te hê.
Deel
JOHANNES 5 AFR83JOHANNES 5:26 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Want soos die Vader lewe het in Homself, so het Hy aan die Seun ook gegee om lewe in Homself te hê.
Deel
JOHANNES 5 AFR53JOHANNES 5:26 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Soos die Vader lewe in Homself het, só het Hy dit ook aan die Seun gegee om lewe in Homself te hê.
Deel
JOHANNES 5 NLVJOHANNES 5:26 DB (Die Boodskap)
Hierdie lewe is natuurlik die tipe lewe wat die Vader self het. Dit is ook die lewe wat Hy aan sy Seun gegee het.
Deel
JOHANNES 5 DBJOHANNES 5:26 ABA (Bybel vir almal)
“Die Vader lewe en Hy laat mense lewe. Hy het hierdie lewe ook vir die Seun gegee sodat die Seun ook mense kan laat lewe.
Deel
JOHANNES 5 ABAJOHANNES 5:26 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want soos die Vader lewe in Homself het, so het Hy dit ook aan die Seun gegee om lewe in Homself te hê.
Deel
JOHANNES 5 AFR20JOHANNES 5:26 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want soos die Vader lewe in Homself het; so het Hy aan die Seun gegee om lewe in homself te hê
Deel
JOHANNES 5 CAB23