JOHANNES 5:6
JOHANNES 5:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het hom sien lê en het geweet dat hy al baie lank siek was. Toe vra Hy vir hom: “Wil jy gesond word?”
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:6 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het die man daar sien lê en Hy het geweet dat die man baie lank siek was. Toe vra Jesus vir hom: “Wil jy gesond word?”
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe Jesus hom sien lê, terwyl Hy geweet het dat hy al 'n lang tyd siek was, sê Hy vir hom: Wil jy gesond word?
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Jesus hom daar sien lê, bewus daarvan dat hy reeds lank siek is, vra Hy vir hom: “Wil jy gesond word?”
Deel
Lees JOHANNES 5JOHANNES 5:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe Jesus hom sien lieg en weet dat hy al lank in daardie geval was, sê Hy vir hom: Sal jy gesond word?
Deel
Lees JOHANNES 5