JOHANNES 5:8 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

JOHANNES 5:8 AFR83 (Afrikaans 1983)

Jesus sê toe vir hom: “Staan op, tel jou goed op en loop.”

JOHANNES 5:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Jesus sê vir hom: Staan op, neem jou bed op en loop.

JOHANNES 5:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Jesus sê toe vir hom: “Staan nou op, tel jou slaapmatjie op en loop!”

JOHANNES 5:8 DB (Die Boodskap)

“Staan op!” sê Jesus. “Vat jou slaapmat en stap hier weg.”

JOHANNES 5:8 ABA (Bybel vir almal)

Jesus sê toe vir hom: “Staan op, neem jou slaapmat en loop!”

JOHANNES 5:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Jesus sê vir hom: “Staan op, tel jou slaapmat op en loop.”

JOHANNES 5:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Jesus sê vir hom: Staan op, neem jou bed op en loop.